DIE BEDRIEËR: NIE NET ONTROUHEID NIE
ebook

DIE BEDRIEËR: NIE NET ONTROUHEID NIE

Código de artículo:
E2000228276
Editorial:
BABELCUBE INC.
ISBN:
9781667400938
Formato:
Vitalsource
Tipo de libro:
Ebook
DRM
Si

'n Bedrieër is 'ENIGIEMAND' wat in 'n oneerlike manier optree, op enige vlak (finansieël, emosioneel, spiritueel of fisies) ten einde 'n selfsugtige voordeel te bekom.  . ??Valse lippe is vir die Here 'n gruwel, ?? (Spreuke 12:22 AFR53). 'n Bedrieër  werf hierdie oneerlike voordeel deur opsetlike misleiding, flousery, skelmstreke, seksuele ontrou, swendelary, verneukery en om ander  te ontwyk. ??Sy vorste is in hom soos wolwe wat prooi verskeur, ? siele om te bring, dat hulle onregverdige wins kan maak. ?? (Esegiël  22:27 AFR53). Bedrieërs sal jou uit jou materiële besittings, jou emosionele gesondheid, jou spirituele rykdom en jou fisiese welstand bedrieg as dit moontlik is.   ??Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; ?? (Galasiërs  6:8 AFR53). Hierdie boek sal grootliks daarop fokus hoe mense uit hulle emosionele gesondheid deur bedrieërs bedrieg word.   ??Moenie steel nie. Moenie mekaar kul nie. ?? (Levitikus 19:11 NLV). As iemand jou uit jou emosionele gesondheid kan bedrieg, sal jou materiële, spirituele en fisiese goed volg.  Wee die BEDRIEËR wat dit doen.   ?..Verskriklike dinge lê in die vooruitsig vir julle wat snags op julle beddens lê en bose planne bedink. Vroegoggend staan julle op en voer dit uit omdat julle die mag het om dit te doen. As julle ?n stuk grond wil hê, lê julle beslag daarop. As julle iemand se huis wil hê, vat julle dit van hulle af. Nie eers iemand se familie of erfgrond is veilig nie! Maar die Here sê: ?Ek sal kwaad met kwaad vergeld. Daar is nie ?n kans dat julle sal ontsnap nie! Julle gaan ?n slegte tyd beleef, niks gaan oorbly van julle trots nie.? ?? (Miga 2:1-3 NLV).

Artículos relacionados

  • INUSITATA FLAMMOLA
    Impresión bajo demanda
    Titulo del libro
    INUSITATA FLAMMOLA
    JOSÉ LUIS MATESANZ PÉREZ
    Código de artículo: 4428005498
    En stock

    $744.00

  • HIPNAGOGIAS
    Impresión bajo demanda
    Titulo del libro
    HIPNAGOGIAS
    GARCÍA JUNCAL, VICTOR
    Código de artículo: 4428005497
    En stock

    $537.00

  • DE VERSO AL CORAZÓN
    Impresión bajo demanda
    Titulo del libro
    DE VERSO AL CORAZÓN
    OLIVAR GONZÁLEZ, AITOR
    Código de artículo: 4428005486
    En stock

    $537.00

  • COSTA ASTURIANA
    Impresión bajo demanda
    Titulo del libro
    COSTA ASTURIANA
    BOBES LOPEZ, JOSE LUIS;GRANDA RODRÍGUEZ, CARMEN
    Código de artículo: 4428005485
    En stock

    $537.00

  • CADENT
    Impresión bajo demanda
    Titulo del libro
    CADENT
    FERNÁNDEZ ROSAS, SARA
    Código de artículo: 4428005483
    En stock

    $537.00

  • CINCO SIETE CINCO
    Impresión bajo demanda
    Titulo del libro
    CINCO SIETE CINCO
    ALONSO TRECEÑO, MIGUEL ÁNGEL
    Código de artículo: 4428005484
    En stock

    $537.00

Otros libros del autor